Jaarboeke

Miniverhandeling: Toegepaste taalstudie 895


 
Modulekode TTS 895
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Die miniverhandeling moet die resultaat van onafhanklike navorsing oor een van die volgende onderwerpe wees: leksikografie, teks- of dokumentontwerp, tegniese en professionele skryfwerk, taalpolitiek, taalbeplanning en/of taalontwikkeling, kruiskulturele kommunikasie, tweedetaalverwerwing, vertaling. Benewens die analise en interpretasie van navorsingsresultate, moet die miniverhandeling ook omvattende literatuurstudie en sintese van bestaande beskouinge rakende spesifieke onderwerp bevat. Lengte: 18 000-20 000 woorde.
Modulekrediete 60.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Akademiese organisasie Afrikatale
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences